







Werke op papier
Elke werk weerspieël 'n spesifieke dag in die Lowveld, van fyn botaniese potloodlyne tot ryk lae gemengde media.
Uit die werkjoernaal
Die rooigrond van Barberton sit nog onder my naels terwyl die laaste laag waterverf stadig op die kombuistafel droogtrek.
Retha Olivier, Barberton
Oorspronklike werke en uitstallings
Rig gerus 'n navraag indien 'n bepaalde skets jou hart getref het, of om beskikbaarheid van oorspronklike kuns te bespreek.




