Kantlynaantekeninge

Stuur vir Retha 'n briefie uit Barberton

Party stories wil vinnig gesê wees voor die ketel kook, maar ander vra vir 'n koppie moerkoffie en 'n persoonlike woord.

Ateljee-pos

Elke brief word persoonlik gelees

Geen outomatiese robotantwoorde nie. Retha lees en beantwoord alle briewe self vanuit haar ateljee onder die Mpumalanga-son.